.

Sein in Die Hemel Lyrics

Waar ry jy? Hoe is die shows?
En hoe gaan dit nog met jou?
Sms ek op die langpad vir jou.
Jy"s iewers naby Beaufort , waar is ek?
En hoekom vra ek, waar is jy?
Ek sing by "n casino...
wou net hoor hoe gaan dit daar by jou?
Jy moet veilig ry, reply jy, en dankie vir die inpop...
en dis toe waar ons smsse stop...

En ek wonder of jy weet
Hoe baie mense jy geraak het
En ek wonder of jy weet
Hoe jy mense bly gemaak het
En ek wonder of jy weet?
Of is daar sein in die hemel.
As daar is, stuur vir my "n boodskap.
Stuur vir my nog eenmaal, waar jy ry,
en waar gaan julle oorslaap.
Is daar sein in die hemel, as daar is stuur "n sms
Want dis leeg tussen die feeste
en ek belowe, ek probeer my bes.

Dis stil hier.
Hier"s water
Hier"s riete en kanale,
waar ek sit en d*** aan woorde vir jou
Ek kyk op.
vra om hulp,
gee my woorde, woorde vir jou hart
Een breakfast was genoeg om te weet, daar is engele rondom ons.
As jy mooi kyk sal jy sien.
Daar"s baie seine
Hoe wens ek jy was vir "n rukkie myne!
En ek wonder of jy weet?
Dat ek jou altyd sal onthou
En ek wonder of jy weet?
Hoe erg verlang mense na jou
En ek wonder of jy weet?
Of is daar sein in die Hemel
As daar is, ek stuur vir jou "n boodskap
Ek stuur vir jou nog eenmaal waar ek is,
Waar ek vanaand gaan oorslaap
Is daar sein in die Hemel?
As daar is, ek stuur "n sms
Jy is in die hemel
En ek, eks by Bronkhorstspruitdam.
Report lyrics
Afrika Sonsak (2009)
Afrika Sonsak Player 23 Liewe Ouers Sal Ek Ooit Weet Speedo's En Crocs Is Jy Vry? Stacey En Thysie Brief Vir Brolloks Dis Verby Slapchips En Atjar Halleluja Om Die Vuur Sein in Die Hemel Jy Troeteldier Rock 'n' Roll (medley)