.

Emmers Vol Liefde Lyrics

Ek kan nie wag om jou vanaand te bel.
Kan nie wag dat jy die foon optel.
Kan nie wag om weer jou stem te hoor nie.
Jy is alles wat my siel wou hê.
Jy is alles wat my hart wil sê.
Jy is alles en nog meer, vir my.

Maar jy't vergeet.
Lyk my, jy't vergeet.

Ek gee jou emmers vol liefde.
Maar jy loop en mors.
Jy loop en mors.
Jy mors met my.

Ek gee jou emmers vol liefde.
Maar jy loop en mors.
Jy loop en mors.
Jy mors met my.

Ek kyk na jou en d*** aan kinders hier.
Kyk na jou en wat my ma sou sê.
Kyk na jou en weet, jy is my toekoms.
Nou ek en jy kan saam die paadjie loop.
Ek en jy kan saam 'n huisie koop.
Ek en jy het niemand anders nodig nie.

Maar jy't vergeet.
Lyk my, jy't vergeet.

Ek gee jou emmers vol liefde.
Maar jy loop en mors.
Jy loop en mors.
Jy mors met my.
Ek gee jou emmers vol liefde.
Maar jy loop en mors.
Jy loop en mors.
Jy mors met my.

ooral om jou en my siel vat liefde op die grond en jy draai al weer weg van my.

Ek gee jou emmers vol liefde.
Maar jy loop en mors.
Jy loop en mors.
Jy mors met my.

Ek gee jou emmers vol liefde.
Maar jy loop en mors.
Jy loop en mors.
Jy mors met my.

Jy mors met my.
Report lyrics
Energie (2009)
Generaal (Ek kom jou dogter haal) Nommer a**eblief Emmers vol Liefde Scarborough Fair Ek wil hê jy moet bly Water jou mond Keer Op Keer Total Eclipse of the Heart Voel die energie Vat vyf Lekker girl Regmaak Trek my nader Want dis jy Open Your Heart to Me Dit is jy Yesterday's Hero