.

Mamma Lyrics

Kurt

Mamma dankie vir wie ek is.
Dankie vir wat ek nooit sal wees.
Daar's baie wat ek graag wou sê.
As ek vergeet.
Vergewe my.
Nicholis

Mamma jy was nog altyd daar.
Jy't my geleer, en my bewaar.
As ek my lewe oor kan kry.
Wens ek Ma, is daar by my daar.
Daar by my.

Albei

En ek weet jy't gedroom.
En ek weet jy't geglo.
En ek's jammer ek was nie, altyd onder jou oë.
Maar ek is waar ek is, want Ma't my gely.
En ek mis jou.
Ek mis jou.

Kurt

Mamma miskien was ek verkeerd.
Jou trane, sal ek nooit vergeet.
Nicholis

Vandag wil ek net jammer sê.
Ek's lief vir jou.

Kurt
Vergewe my.

Nicholis

Vergewe my.

Albei

En ek weet jy't gedroom.
En ek weet jy't geglo.
En ek's jammer ek was nie altyd onder jou oë.
Maar ek is waar ek is, want Ma't my gely.
En ekk mis jou.
Ek mis jou.
Ma ek mis jou.
En ek mis jou.
Instrumenteel

Albei

Mamma ek hoop jy's trots op my.
Ek hoop vandag maak ek jou bly.
As ek my lewe oor kan kry.
Wens ek Ma, was daar by my.
Was daar by my.
Daar by my.

Want ek weet jy't geglo.
Saam my gedroom.
Hierdie lied is net vir jou.
Mamma
Report lyrics
Rock Daai Lyf (2005)
Rock Daai Lyfie Dis Net Ek En Jy Jy Jy Jy Purple Rain Mamma Ek Wil Jou... Sit Die Lig Aan Is Dit Nog Baie Seer Cry To Me Wicked Game Sê My Baby Jy's Myne Boy Oh Boy Kiss Me Elvis Medley Rock That Body Mama You're The Inspiration El Shaddai