.

Snak Na My Asem Lyrics

Ek hou dit in my asem in ek's bang ek gil jy raak so liggies aan my dit alles voel dit alles voel net soos 'n fliek wat nooit sal einde kry ek stuier en vir 'n oomblik raak die aarde doodstil ek wil beweeg maar maak wat ek wil my spiere lam my woorde stom ek voel so dom dis wat jy doen aan my

KOOR: Want jy, jy, jy, jy laat my snak na my asem hoe vinniger my hart klop daar's niks wat dit ooit kan stop jy, jy, jy, jy laat my snak na my asem jy vernou my aare het jy dan geen genade
Jy loer vir my, jy loer vir my is daar 'n kans dat ek jou hart sal kan kry as ek ooit val, as ek ooit val sal jy jou liefde leen en my weer optel en ek weet daar is 'n plek wat ek net vir jou uithou dis net jou arms wat my so kan vas hou jy sluk my in en dit begin weer soos 'n fliek wat nooit sal einde kry
KOOR 2x: Want jy, jy, jy, jy laat my snak na my asem hoe vinniger my hart klop daar's niks wat dit ooit kan stop jy, jy, jy, jy laat my snak na my asem jy vernou my aare het jy dan geen genade

En dit bekommer my, dat ek nie beheer kan kry oor my oor my lyf en oor my hele wese want jy kom en maak my mal want jy kom en maak my val oor jou oor jou voete en jy verlos my

KOOR 2x: Want jy, jy, jy, jy laat my snak na my asem hoe vinniger my hart klop daar's niks wat dit ooit kan stop jy, jy, jy, jy laat my snak na my asem jy vernou my aare het jy dan geen genade
Jy laat my snak na my asem
Report lyrics
Uitklophou (2013)
Hande Trou Met My Snak Na My Asem Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie In Die Donker Al Maak Jy Wat Hoor Hoe Raas Die Stilte Ek Wonder Uitklophou Alles Behalwe Jou Hart Al Breek Ons Gelyk Maybe Baby Vanaand It's A Heartache Toe Ons Jonk Was