.

Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie Lyrics

Het ek jou gebreek, het ek jou geskeur, het ek jou vermink met woorde,
Wat jy nie kan vergeet?
Het ek weer ontplof jou nie reg gelees, hoe kan ek dan sĂȘ ek's jammer,
Voor die donker wat ek vrees?
KOOR:
En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor, want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry, ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei maar net vir jou!
Niemand is verkeerd niemand is ooit reg en uit eie wil die minste na 'n hou nie terug geveg niemand gee net in niemand gee net op terwille van 'n kort oorwinning maar dis tyd dat ons moet stop

KOOR 3x:
En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor, want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry, ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei maar net vir jou!
Report lyrics
Uitklophou (2013)
Hande Trou Met My Snak Na My Asem Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie In Die Donker Al Maak Jy Wat Hoor Hoe Raas Die Stilte Ek Wonder Uitklophou Alles Behalwe Jou Hart Al Breek Ons Gelyk Maybe Baby Vanaand It's A Heartache Toe Ons Jonk Was