.

Alles Behalwe Jou Hart Lyrics

Jy breek my hart.
Jy breek my binne.
Jy sny my op.
Jy skeur my sinne in woorde op wat niks meer sin maak,
wens dat ek op jou kon staat maak.
Dit was verby voor ek jou hart kon kry.
Jy het vergeet wat is die liefde.
Was ek te blind?
Was ek tevrede met dit wat jy my mee gelos het,
maar jy't gesê dis wat jy oor het.
Dit is verby, het ek dit als gedroom?
Met my oë oop

Koor:
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as net woorde, al het jy belowe
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as jou woord, jy sê gee alles oor,
alles behalwe jou hart
Jy maak my seer .
Jy los my stukkend.
Jy gooi my weg.
Jy het my verblind met stories wat nogsteeds niie sin maak,
ek kon nog nooit jou hart eers aanraak.
Jy het my laat staan en seerkry tot die einde.
Jy was nooit myne niie

Koor:
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as net woorde, al het jy belowe
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as jou woord, jy sê gee alles oor,
alles behalwe jou hart
Ek wens ek kon soos jy net ook van als vergeet dat jy kan voel hoe dit voel om ook regtig te breek.
Daar was tog 'n tyd, jy't tog gelukkig gelyk.
Jy sou my alles gee

Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as net woorde, al het jy belowe
Alles behalwe jou hart
Alles behalwe jou hart
Ek soek meer as jou woord, jy sê gee alles oor,
alles behalwe jou hart
Report lyrics
Uitklophou (2013)
Hande Trou Met My Snak Na My Asem Ek Wil Nie Kwaad Gaan Slaap Nie In Die Donker Al Maak Jy Wat Hoor Hoe Raas Die Stilte Ek Wonder Uitklophou Alles Behalwe Jou Hart Al Breek Ons Gelyk Maybe Baby Vanaand It's A Heartache Toe Ons Jonk Was