.

Vergeet Van My Lyrics

Vergeet van my en volg die roetes van Desember.
Vergeet van my en luister saggies
Daar's iets wat jou nooit sal belemmer.
Vergeet van jou gedagtes en volg die rooskleur lig
Verveel die ligte mense, daar's skadu op jou rug.
Die seisoen verwag jou soetste en die blare waai jou terug.
Met die donker skadu sonskyn volg jou tree die mooiste brug.

Deur roetes reëlings ruite, verken die res jou spoor
En die sang van leë woorde word verkrag deur die gehoor.
Dis 'n dans van die kalender met ritme sonder klank
En die klank van roos Desember is te sag vir ver te lank.
English:

Forget about me and follow the routes of December
Forget about me and listen quietly
There's something that will never interfere
Forget your thoughts and follow the rose light
Copy the light people,there's shadows on your back
The gentle season expects you and the leaves blow you back
With the dark shadows, sunshine follows you, enter the beautiful bridge

Through the route's arranged windows, exlore the rest of the track
And the song of empty words is raped by the audience
It is a dance of the calendar, rhythm without sound
And the sound of December rose, too soft for far too long
Report lyrics