.

Betwyfel Beweging Lyrics

Ek vroetel vir dae lank al met veters van skoene wat loop
Roetes van sagte steen, ek sal alles wat ek het verkoop.

My oë, volg die onkruid
Horison mediaan
Sny lyne wat visie verwyt
Moeg en versigtig, siek en spontaan
Sal my tyd ooit gaan staan?

Glimlag en knik vir die hande wat beef
Jy's arm en vuil, jou persepsies verheef
Geloof en jouself, jy betwyfel wel nie
Jou optrede speletjie, steeds voel jy
Moeg en versigtig, siek en ontsteld
Almal vergeef my, hoeveel leuens gaan ek vertel
Moeg en versigtig, siek en spontaan
Sal my tyd gaan staan?

Glimlag en knik vir die hande wat bewe
Jy's arm en vuil, jou persepsies verhewe
Geloof en jouself, jy betwyfel wel nie
Jou optrede speletjie, steeds voel jy
Report lyrics