.

Oggendstilte Lyrics

Vertrou jy my of betwyfel jy my nou
Ek weet dit is donker maar ek...
Maar ek staar na jou
Vir eweig skyn jou liggaam
Met 'n ligte onder straal
Ek trek jou sigaret deur my longe en vervaal
Met 'n gedagte aan 'n spasie
Sonder wolke of geheim
Let op na my
Die as verdwyn

Vertrou jy my of betwyfel jy my nou
Ek weet dis donker maar ek staar na jou
So verskoon maar my optrede
En fokus op die doel
Vat my emosionele grappie
Ek het myself verspoel
Soos 'n laat nag woedelose
'n Gestel wat net lui
Tot 'n kalm oggendstilte
Sonder kontak of bevel
Vergeef my vandag nog net en glo die hand wat le
Le soos 'n kersgeskenk
Met geknoopte ring
Vertrou jy my of betwyfel jy my nou
Ek weet dis donker maar ek staar na jou
So verskoon maar my optrede
En fokus op die doel
Vat my emosionele grappie
Ek het myself verspoel
Report lyrics