.

Wilder As Die Wildtuin II Lyrics

hier's 'n rowwe, rou ongemak
ek smaak jou praat
liedjies soos homemade hamburgers maak
sitplek,
slaap
braak
speel-speel
stokkies gedraai
almal welbedeeld
Donkerdoef,
Gorra-sluk
skoongewas in pajamajas
en skoon vergeet van Moeggepraat en "doppies blaas"
na die nag se lang gespys
en die stad se statiese neurie
wat in die dagmoeders van De Waalpark
se ore suis ek wil net 'n toeskouer wees
ongeaffekteerd
as sulks
slim
suigeling
na die halfeindstryd deurgedring
'n ten-spyte-van besluit
hierdie oortrokke fasiliteit
begrotings is grootliks die groeipyn
steek my weg
steek my weg
waar daar waar die nag se wimpers
my nie meer kan verlei nie
hou vir my die lig aan voor jy uitgaan
wilder as die wildtuin
'n stokou, klipharde geraas
'n vuurgloed wat die mensdom rond en bont jaag
wilder as die wildtuin
~**~
Report lyrics