.

Warrelwind Saadjie Lyrics

kom ons waai weg
en kom nooit weer terug nie
'n ligte briesie sal ons dra
al weet ons nie waar hy ons los nie
ten minste is ons bymekaar
soms los
soms w***elend
soms 'n bietjie deurmekaar
op die rug van 'n warrelwind saadjie
ten minste is ons nog bymekaar

partykeer vergeet ons van mekaar
ten minste is ons nog saam
al vergeet ons van mekaar
soms vang ons mekaar uit
ons vang mekaar uit
ten minste is ons nog saam
die onbekende lê nou
vir ons voor
partykeer plat op die aarde
partykeer in die stratosfeer
partykeer die c**inolumbus wolke trotseer
partykeer sal ons van mekaar
sal ons van mekaar vergeet
kom ons waai weg
en kom nooit weer terug nie
'n ligte melodie sal ons dra
op die rug van 'n warrelwind deuntjie
ten minste is ons nog bymekaar
een hand op my hart
my hart op my mou
belowe my om altyd vir my te sing
belowe ek om jou te onthou
Report lyrics