.

Wat As? Lyrics

Ek sal nooit verstaan, hou jy vergeet het, om te sê hoe jy oor my voel.
Nou's jy nie hier nie, en ek moet lewe, sonder jou.
Ek wens dat ek, hier in jou arms kan wees.
Want ek weet dat jy voel soos ek voel en dat ons saam moet wees.
So kyk my in my oë en sê my wat as ek nou joune was.
Sou die jare se wag, die huil in die nag, alles die moeite werd wees, sê my, nou.
Want ek kan nie meer d*** aan wat was.
Jy is onvoorspelbaar, net soos ek.
Soms voel ons soos dieselfde persoon, en wat keer jou dan.
Ek sien dit in jou oë, dit wat jy hardop wil sê.
Ek wens dat ek weer in jou arms kan wees.
Want ek weet dat jy voel soos ek voel en dat ons saam moet wees.
So kyk my in my oë en sê my wat as ek nou joune was.
Sou die jare se wag, die huil in die nag, alles die moeite werd wees, sê my, nou.
Want ek kan nie meer d*** aan wat was.
Ek kan nie meer d*** aan wat was.
So kyk my in my oë en sê my wat as ek nou joune was.
Sou die jare se wag,die huil in die nag, alles die moeite werd wees.
Kyk my in my oë en sê my wat as ek nou joune was.
Sou die jare se wag, die huil in die nag, alles die moeite werd wees, sê my nou.
Sê my nou.
Ek kan nie meer d*** aan wat was.
Sê my nou.
Ek kan nie meer d*** aan wat was.
Report lyrics
Die Moeite Werd (2011)
My Hele Lyf Soos Die Son Maak Oop Jou Oe By My Dans Timbuktu Die Moeite Werd Wat As? Tyd Om Te Lewe Long Way From Over Lord You Know Wys My Jou Hart Give It To Me Straight Dans