.

By My Lyrics

Die deur swaai oop, hy sê vir "Aspoestertjie jy's myne".
En self in sak en as is jou, skoonheid sonder einde.
En in sy oë is ek verlore, ek sukkel om te staan.
Maar wie sou ooit kon raai dat hy, sou sê dat hy sou bly.
By my ... vanaand.
Bly by my vanaand, voor die oggend jou hier by my kry.
Sê jy sal bly vanaand, bly by my vanaand ...
Die ure in die glas loop so vinnig uit.
Al wat ons wil hê, is tyd.
Maak dit saak die aand's verby, maar dis lank nog nie die einde.
Die sprei het toe wag geword, kan jy glo ek is nou syne.
Die sekondewyser slaan al weer.
Maar tyd is nou ons vriend.
Wie sou ooit kon raai dat hy, sou sê dat hy sou bly.
By my ... vanaand.
Bly by my vanaand, voor die oggend jou hier by my kry.
Sê jy sal bly vanaand, bly by my vanaand.
Die ure in die klas loop so vinnig uit.
En al wat ons wil hê, is tyd.
En al wat ons wil hê, is tyd wat nooit uitloop nie.
En liefde wat vertrou.
Self hier in my swart kant, sal ek aanhou klou ...
Jy sal moet bly, by my.
Bly by my vanaand, voor die oggend jou hier by my kry.
Jy sal moet bly vanaand.
Bly by my vanaand.
Die ure in die klas loop so vinnig uit.
Al wat ons wil hê, is tyd.
Report lyrics
Die Moeite Werd (2011)
My Hele Lyf Soos Die Son Maak Oop Jou Oe By My Dans Timbuktu Die Moeite Werd Wat As? Tyd Om Te Lewe Long Way From Over Lord You Know Wys My Jou Hart Give It To Me Straight Dans