.

Tyd Om Te Lewe Lyrics

Was verras, toe jy hier langs my stilhou.
Jy weet net waar om my te kry.
Jy sê ek moet klim en vashou.
Ek sou nie wou agterbly.
Ek vou my arms om jou middel.
Hoe het ons so gesukkel, om by mekaar uit te kom.
Want dit's tyd om te lewe.
Vandag is môre se gister.
Dis okay om te bewe.
Die onbekende roep my na.
Ek sal moet wag om te wen.
Want tyd staan nie vir niemand stil nie.
En daar's nêrens in die wêreld waar ek eerder sou wou wees as saam met jou nie.
As hier saam met jou.

Voel die wind waai, woes hier deur my hare.
Ek soek jou al vir jare.
Dis tyd om 'n kans te vat.
Jy klim binne in my hart.
Geen tyd om met myself te stry nie.
So sal niemand liefde kry nie.
Is ek bedoel vir jou?
Want dit is tyd om te lewe.
Vandag is môre se gister.
Dis okay om te bewe.
Die onbekende roep my na.
Ek sal moet wag om te wen.
Want tyd staan nie vir niemand stil nie.
En daar's nêrens in die wêreld waar ek eerder sou wou wees as saam met jou nie.

Waar was jy al hierdie jare?
Ek hou my asem op vir jou en my.
By jou wil ek wees.
Want dit is tyd om te lewe.
Vandag is môre se gister.
Dis okay om te bewe.
Die onbekende roep my na.
Ek sal moet wag om te wen.
Want tyd staan nie vir niemand stil nie.
En daar's nêrens in die wêreld waar ek eerder sou wou wees as saam met jou nie.
As hier saam met jou.

Ek sal moet wag om te wen.
Want tyd staan nie vir niemand stil nie.
En daar's nêrens in die wêreld waar ek eerder sou wou wees as saam met jou nie.
As hier saam met jou.
Report lyrics
Die Moeite Werd (2011)
My Hele Lyf Soos Die Son Maak Oop Jou Oe By My Dans Timbuktu Die Moeite Werd Wat As? Tyd Om Te Lewe Long Way From Over Lord You Know Wys My Jou Hart Give It To Me Straight Dans