.

Los My Nie Alleen Nie Lyrics

LOS MY NIE ALLEEN NIE

Los my nie alleen nie, los my nie vannaand
Het jy my nie meer nie life nie?

Want waar was jy g`straand?

Los my nie alleen nie, los my nie vanaand

Want ek het jou nou nodig

Net jy kan by my staan...

KOOR:

Sit `n bietjie nader, bly `n bietjie later

Se jy is nog life vir my

Se jy het my nodig, word `n bietjie een met my...

Wys vir my die paaie, wys my wie is jy

En laat jou spore my weer lei
Werk vir my die steke toe, my lief

En maak ons vry...

Ek wil jou nie laat gaan nie

Kan ons nie weer probeer

Wil jy my nie verstaan nie?

Want sien jy nie die seer?

Ek wil jou he soos gister

Toe jy nog myne was
Ek kan jou nie verloor nie

Hou my vanaand net vas...

KOOR:

Sit `n bietjie nader, bly `n bietjie later

Se jy is nog life vir my

Se jy het my nodig, word `n bietjie een met my...

Wys vir my die paaie, wys my wie is jy

En laat jou spore my weer lei

Werk vir my die steke toe, my lief

En maak ons vry...
Report lyrics
Vergeet My Nie (2007)
Pretoria Bel, Bel, Bel!! Jy Soen My Nie Meer Nie Boerevry Los My Nie Alleen Nie Vergeet My Nie 'n Vrou Staan by Haar Man Somerreën Ek Kom Huis Toe Jolene Will You Be There in the Morning Belinda Carlisle Medley - a) Heaven Is a Place on Earth b) Leave a Light on for Me c) Little Black Book d) We Want the Same Thing I Will Always Love You