.

See Alleen Lyrics

die see is baie diep en plat
die see is alleen
soms as ek na die see kyk
voel ek soos die see
almal blameer die weer vir alles
die sluise sukkel soms
om al die water te dreineer
soms d*** ek jy is soos die weer

die see en die weer
het darem een ding in gemeen
die een raak leeg
en die ander een weer vol
so ek d***
net so is ek en jy
afhanklik van die reen
totaal en al afhanklik van die reen
die see is baie groot en dom
die see is alleen
soms as ek na die see kyk
voel ek soos die see
so ek d***
net so is ek en jy
totaal en al alleen
Report lyrics