.

Kristalliseer Lyrics

als wat ons sê en doen daagliks
kristalliseer in dit wat ons is
en al wat dan oorbly
om oor te d***
is die gehardloop
net 'n gejaag na wind
dis nie 'n belofte nie
ek gaan jou net bel
as ons na die vertoning
arriveer by die hotel
blameer my humeur
hou selfoon sein , hou
is hierdie verskoning
vars genoeg vir jou
as ek nou hierdie ding
van vêr af bekyk
dan lyk dit vir my
die ergste is
al lankal verby
alles is piekfyn
iewers in die heelal
tussen die oerknal
en die oerwoud
het iemand die bal laat val
om die gebrek aan 'n kompas
te blameer
is onvanpas
hou bene hou
Report lyrics