.

Spieëltjie Lyrics

In die 4 hoeke van die spieël
Sien ek dinge wat my pla
Dinge wat my pla
Ek sien 'n refleksie van my siel
in hierdie eindelose spiel
Die wereld se spieël

So soek my anderkant die maan vannaand
want ek kry skaam
skaam oor dinge wat ek sien
in hierdie eindelose...

Spieëltjie spieëltjie sê vir my
hoe sien die ander mense my
sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry
Spieëltjie in my hand
Hoekom vat jou antwoord lank
ek wens ek was 'n feeverhaal uit sprokiesland
uit sprokiesland
In die 4 hoeke van die spieël
Kry ek iemand wat my vra
Wats jou naam

In hierdie prentjie in my spieël
is daar 'n onbekende siel
maar dit bly my spieël
So soek my anderkant die maan vannaand
want ek kry skaam
skaam oor dinge wat ek sien
in hierdie eindelose...

Spieëltjie spieëltjie sê vir my
hoe sien die ander mense my
sien hulle ook die beeld wat ek in die oggend kry
Spieëltjie in my hand
Hoekom vat jou antwoord lank
ek wens ek was 'n feeverhaal uit sprokiesland
uit sprokiesland
Report lyrics
Net Vir Jou (2009)
Spieeltjie Kyk Waar Is Ons Nou Net Vir Jou Vlieg Vanaand Vertel My Keen Jy My Wie Is Jy Storie Van My Lewe Lovesong Letter Jy Kon Nie Bly Nie (Pretoria) Annatjie Alleen Net Vir Jou Acoustic Thank You