.

Net Vir Jou Lyrics

Hoe sal jy dit
Ooit verstaan
As jy nie weet waaroor dit gaan?
Hoe kan jy my
So vermy
As jy dan sê jy's lief vir my?

Hoe kan jy dan
Aanhou sê
Dat jy net vir my wil hê?

Ek wil graag weet
Waar ons staan
En waar ons gaan

Want ek wag
Net vir jou, net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag
Net vir jou, net vir jou
O ek staan en wonder
Hoe kan jy dan vir my sê
Dat jy my liefhet
As ek wag
Net vir jou, net vir jou
Om my weer vas te hou

Hoe kan ek alles vir jou gee
As my hele hart vir my sê nee?
Jy sê vir my, dis als okay
En ek moet net nog langer bly

Dan hou jy my vas en ek weet
Jy het klaar van my vergeet

Ek wil graag weet
Waar ons staan
En waar ons gaan

Want ek wag
Net vir jou, net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag
Net vir jou, net vir jou
O ek staan en wonder
Hoe kan jy dan vir my sê
Dat jy my liefhet
As ek wag
Net vir jou, net vir jou
Om my weer vas te hou
Ek voel dit deur my are
Miskien net onervare
Maar ek kan nie langer vir jou wag nie
Ek kan nie langer, nie nog `n dag nie
Jy is hier maar ek mis jou

As ek wag
Net vir jou, net vir jou

Net vir jou, net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag
Net vir jou, net vir jou
O ek staan en wonder
Hoe kan jy dan vir my sê
Dat jy my liefhet
As ek wag
Net vir jou, net vir jou
Om my weer vas te hou

Om my weer vas te hou (x2)
Report lyrics
Net Vir Jou (2009)
Spieeltjie Kyk Waar Is Ons Nou Net Vir Jou Vlieg Vanaand Vertel My Keen Jy My Wie Is Jy Storie Van My Lewe Lovesong Letter Jy Kon Nie Bly Nie (Pretoria) Annatjie Alleen Net Vir Jou Acoustic Thank You