.

My Lewe Draai Om Jou Lyrics

As ek opstaan of ek gaan slaap.
Is dit net jy, wat in my kop bly.
En in my drome, en in my hart voel ek jou.
Want agter mure, vreeslike mure, roep my hart uit, dit skree jou naam uit.
En in "n oomblik weet ek als is ok.
O, ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie, nie nog "n dag nie, ek kan jou nie vergeet nie.
My hart behoort nou net aan jou.
Liefling net aan jou.
Jy"s die beste ding wat met my gebeur het.
My wêreld draai om jou.
Ja, my hart behoort nou net aan jou.
Liefling net aan jou.
Ek is verewig en vir altyd joune.
My wêreld draai, my lewe draai om jou.

Dit is so moeilik, om te verduidelik.
Wat in my aangaan, maar dit is duidelik.
Dat ek verlief is, en dit als gaan oor jou.
Want agter mure, vreeslike mure, roep my hart uit, dit skree jou naam uit.
En in "n oomblik weet ek als is ok.
O, ek kan nie wag nie, weer om jou te sien nie,nie nog "n dag nie,ek kan jou nie vergeet nie.
My hart behoort nou net aan jou.
Liefling net aan jou.
Jy"s die beste ding wat met my gebeur het.
My wêreld draai om jou.
Ja, my hart behoort nou net aan jou.
Liefling net aan jou.
Ek is verewig en vir altyd joune.
My wêreld draai, my lewe draai om jou.
En as storms in my hart kom breuk.
Weet ek jy is daar, dit is net jy wat hierdie hart kan rustig maak.
My hart behoort nou net aan jou.
Liefling net aan jou.
Jy"s die beste ding wat met my gebeur het.
My wêreld draai om jou.
Ja, my hart behoort nou net aan jou.
Liefling net aan jou.
Ek"s vir ewig en vir altyd joune.
My wêreld draai, my lewe draai om jou.
Report lyrics
Wat Geld Nie Kan Koop Nie (2012)
'n Vrou Wil Dit Hoor Wat Geld Nie Kan Koop Nie Eens in 'n Leeftyd Sion Wonderwerk Ek Wil Jou Held Wees Sirkus Alles Vir Jou Soet September Laat My Lewe Jy Doen Dit Weer Soet En Bitter These Walls Are Falling Down (Jericho) Yeshua My Lewe Draai Om Jou Kan Ek Met Jou Praat