.

Soos Ou Vriende Lyrics

Jy en ek kan deel in liefde
Ons kan rus in die wete
Soos ou vriende doen
En selfs deur pyn en misverstande
Kan ons glo in ons drome
Soos ou vriende doen
Is daar lig of is dit donker
Ons bly altyd aanhou sien
Oh tyd se gang kan hoop nie breek nie
Ons sal saamreis na more
Soos ou vriende doen
Report lyrics
Soos Ou Vriende (1995)
Soos Ou Vriende Mooiste Heuwelland Jy Bring My Nader Ek Mis Jou So Cul De Sac Honkietonk-Onthou Sing Saam Met My Eendag Vuur Van Tyd Kolmanskop Solank Jy By My Bly