.

Aan die Einde van die Reenboog Lyrics

Waar's die son van jou lig?
Waar's die blink van jou oë?
Waar is die jy, waarin ek kon glo?
Waar's die pols van jou hart, en die gee van jou hand?
Waar het ek jou verloor?
Aan die einde van die reënboog.
Reg geklee in geel en blou.
Vol geheime is sy goud pot.
Met waarheid oor my en oor jou.

Aan die einde van die reënboog.
Reg geklee in geel en blou.
Vol geheime is sy goud pot.
Met waarheid oor my, oor jou.
Waar's die vors, van jou staan?
Waar's die knik, van jou ja?
Waar's die droom, wat vergete wag?
Hoe verstaan mens alleen, al die seer, die vervreem?
Waar het ek jou verloor?
Aan die einde van die reënboog.
Reg geklee in geel en blou.
Vol geheime is sy goud pot.
Met waarheid oor my en oor jou.

Aan die einde van die reënboog.
Reg geklee in geel en blou.
Vol geheime is sy goud pot.
Met waarheid oor my oor jou.
Report lyrics
Ek Lewe (2007)
Ek Lewe Hierso in die Soutpansberg Straatserenade Ken jy Jouself Vredeslied Kerel in 'n Volksie Ruk 'n Pluk Hoekie vir Eensames Aan die Einde van die Reenboog Ek kan Droom van my Sonskip Icarus