.

Dronk wees Lyrics

Gisteraand het ek rooiwyn gedrink,
pot gerook en na sweet gestink
Binnekort was ek in my moer,
'n kat geskiet op die kakhuisvloer
Daarna't ek my meisie verneuk,
haar hart saammet 'n paar bottels gebreek
Ek maak 'n f*** en met my groot verbaas
sien ek hoe sy drie van my tyres afblaas
Chorus:
Ag, dis lekker om dronk te wees
Dronkwees is mos jonkwees
Al weet jy more is jy babbelas
Komaan barman, gooi nog 'n glas
Twee uur die oggend het ek 'n meisie ontmoet
Haar tieties was styf en haar lippies soet
Geen mooier meisie het ek ooit gesien
as my 2am beauty queen

Ek het hard probeer om iets romanties te se
Wou graag he sy moes by my kom le
Maar my sweet talk was als verniet
Nou sit en tjank ek van dronkverdiet
My after 2am beauty queen
Ag, ek wens ek kon jou weer sien
Die ander dag kon ek nie glo wat ek sien
Na 2 loop ek 'n bloutjie met 'n transvestiet

Chorus
Report lyrics
Top Akkedis Lyrics