.

Cybersurferraver Lyrics

Ek het my kinderbybelduiwel partysuit aan
Ek's reg vir daai s***ed out jol
Daar's smartdrinks in my are
en healthfoods in my drol
Laserreeboe in my oe
slange in my dans
rekenaarklanke in my ore
wat blikhipnoties slaan
Chorus:
Want ek's 'n cybersurferraver
met techno op die brein
Cybersurferraver
wat 'n shame, shame, shame
Cybersurferraver
rock 'n roll is nou verby
Tjek, ek hou nie van my huis nie
maar dis so in om daar te woon
Ek het 'n gymkaart wat ek nie gebruik nie
met die mode is ek drie myl voor
Ek eet McDonalds, so internasionaal
maar kak Suid-Afrikaans
Ek's ma se soet kind bedags
maar 'n trance zombie saans
Chorus
Report lyrics
Top Akkedis Lyrics