.

Buitenkant II Lyrics

Hier wag ons die seisoene om
Daardie skuldgevoel jou medisyne
So hou ons aan en verdra net alles
My liggaam het al beter dae gesien
Jissus, dis gevaarlik hier!
Jy kan nog steeds nie vir jou self d*** nie
Die winterkinders dans met Sjina vanaand
Geld in die hand!
Buitenkant!
Ek is dalk nie ʼn sent werd nie maar ek voel soos R300!

Geografies is ons geïsoleer
Verbitter deur jou ervaring
Begryp in stilte ons ontwikkeling
vertraag deur ons afwesigheid
Fokkit, dis gevaarlik hier!
Jy kan nog steeds nie vir jou self d*** nie
Die winterkinders dans met Sjina vanaand
Geld in die hand!
Buitenkant!
Ek is dalk nie ʼn sent werd nie maar ek voel soos R300!
In ons fokkin moer
Knieë op die badkamer vloer
Ek het jou al daar gesien
Ek het jou al daar gesien

Die winterkinders dans met Sjina vanaand
Geld in die hand!
Buitenkant!
Ek is dalk nie ʼn sent werd nie maar ek voel soos R300!
Report lyrics
Vanfokkingtasties Akoesties (2012)
Dead End Avenue (Over A Long Distance) In En Uit Dagdronk Nare Kaskenades In the Twilight Buitenkant II Voor Ons Stof Word Facebrick Constellations Klipgooi Glashuis Almal is Bang Vasbeslote Korporasie deel I Tyd