.

Voor Ons Stof Word Lyrics

My gemoedstoestand raak al beter
Al sak die donker toe
Dit beteken nog nie ek gaan hemel toe
Miskien nog verder van 'n hemelwese af
Ek voel nog jonk, maar ek glo glad nie in sprokies nie
Gee my tyd my hart
Dans saam terwyl ons heengaan
Voor ons stof word
Gee net tyd my hart
Dans saam terwyl ons heengaan
Voor ons weer stof word
Dis hier waar ek veilig voel
Onder versagtende omstandighede
Trap ek dalk nou op jou tone?
Ek nie veel van 'n danser nie, maar ek sal dans as ek dronk genoeg is.
Report lyrics
Skop, Skiet & Donner (2010)
Voor Ons Stof Word Ondier Kom! Huissiek Gebede Maniac Man Sonder Missie Spookstad Cocaine Skadu's Teen Die Muur Bitterpil Die Laaste Sondag Raad Vanuit Twee Oorde (Acoustic Version) Algehele Kontrole (Acoustic Version) Ondersteuning Geweier (Gospel Version)