.

Bones Lyrics

Ek was nog jonk en rein, maar nou't dit als verdwyn
Ek's nou verslaaf aan wyn, o al die pyn, pyn, pyn!
O dit het als gebeur, net daardie eerste keer
Toe ek oom tas probeer, dit was net wyn, wyn, wyn!
Koor:
Blou Zambuca, rooiwyn, brandewyn en c**e
Amarula, white horse, dry lemon en gin
OBS en whiskey, 'n springbok en mampoer

Ek kon myself nie stop, ek was verslaaf aan dop
My lewer kon nie meer, dit was so seer, seer, seer!
Ek was 'n alkholis, ek het 'n jaar gemis
Ek voel dit in my bors, ek's alwee dors, dors, dors!
Koor:

My ma het haar verbeel, haar kindjie suip te veel
Sy't my van drank verbied, ek wou haar skiet, skiet, skiet!
My bene was al mak, Moe gee my geld vir drank
Ek is gewoond aan loans, my naam is Bones, Bones, Bones!
Koor:

...Ek's in my MOER!

Woorde en musiek: Robbie Wessels
Tabber: Marnus du Plessis & Jaco Kruger
Report lyrics