.

Begin Somer Lyrics

BEGIN SOMER EN DIE SEE
'N OOPGEBREEKTE KWEPER
DIE LUG SOOS 'N KIND SE BALLON
VER BO DIE WATER
BEGIN SOMER EN DIE SEE
'N OOPGEBREEKTE KWEPER
DIE LUG SOOS 'N KIND SE BALLON
VER BO DIE WATER
ONDER DIE SAMBRELE
SOOS GESTREEPTE LEKKERGOED
MIERE VAN MENSE
EN DIE Glimlag VAN DIE BAAI
HET GOUE TANDE
EN DIE glimlag VAN DIE BAAI
HET GOUE TANDE

BEGIN SOMER EN DIE SEE
'N OOPGEBREEKTE KWEPER
DIE LUG SOOS 'N KIND SE BALLON
VER BO DIE WATER
KIND MET DIE GEEL EMMERTJIE
EN DIE VERGETE VLEGSEL
JOU MOND IS SEKERLIK 'N KLOKKIE
KLEINTONGETJIE KLEPELTJIE
JY BESPEEL DIE SON DAGLANK
SOOS 'N UKELELE
JY BESPEEL DIE SON DAGLANK
SOOS 'N UKELELE
BEGIN SOMER EN DIE SEE
'N OOPGEBREEKTE KWEPER
DIE LUG SOOS 'N KIND SE BALLON
VER BO DIE WATERBEGIN SOMER EN DIE SEE
'N OOPGEBREEKTE KWEPER
DIE LUG SOOS 'N KIND SE BALLON
VER BO DIE WATER
DIE LUG SOOS 'N KIND SE BALLON
VER BO DIE WATER
DIE LUG SOOS 'N KIND SE BALLON
VER BO DIE WATER
Report lyrics
Stuur Groete aan Mannetjies Roux (2011)
Kyk Hoe Glinster die Maan O, So Sentimenteel Die Nostalgie Mis Oor Jacobsbaai Stuur Groete aan Mannetjies Roux Blou Septemberland Begin Somer Stuur Vir My 'n Foto Dry Land Stuur Groete aan Mannetjies Roux (Tweede Weergawe) Op Blouberg Se Strand Miekie Die Ballade van Jakob F. De Beer Ek Het 'n Huisie by die See