.

Jy is Te Dierbaar Lyrics

Jy is te dierbaar om seer te kry.
Jy is te dierbaar om seer te kry.

Dit sou niks goed beteken, as ek hier sou bly.
Ons albei sou net daaronder ly.
Dus wens my vaarwel, voor ek nogeens wil bly.
Want jy is te dierbaar om seer te kry.
Jy stort nou 'n traan, jy lyk so alleen,
Jy vra my so mooi, wat nou en waarheen?
Maar tyd sal genees en die seer gaan verby.
Want jy is te dierbaar om seer te kry.
Ek is bang vir die spoke van dae lank gelee
Wat my nie wil toelaat om liefde te gee.
Daarom moet ek gaan, al vra jy ek moet bly.
Want jy is te dierbaar om seer te kry.

Ek mis jou alreeds en tog moet jy gaan.
Hier en alleen moet ek bly staan.
Besef jy dan nie net jy baat daarby.
Want jy is te dierbaar om seer te kry.

Jy stort nou 'n traan, jy lyk so alleen,
Jy vra my so mooi, wat nou en waarheen?
Maar tyd sal genees en die seer gaan verby.
Want jy is te dierbaar om seer te kry.
Jy is te dierbaar om seer te kry.
Report lyrics