.

Energie Lyrics

Jy moet staan in jou ry
Jy moet jou hare kort sny
Jy moet altyd netjies bly-y-y-y
Jy moet al die pryse kry
Jy moet in 'n huisie bly
En trou en kinders kry
In jou karretjie ry-y-y-y
Stem vir die party

Koor:
Ek se^ nee dis 'n mors
Ek se^ nee dis 'n mors ja
Ek se^ nee dis 'n mo-o-o-ors
'n Mors van energie

Betaal jou paaiemente
Selfs al kak jy weens die rente
Wees versigtig wat jy doe-oe-oe-oen
Of jy verloor jou pensioen
Koor:

O, moenie vrae vra
Oor die dinge wat jou pla
Jy moet leer om stil te bly
Jy sal 'n goue horlosie kry
Jou vinger word geskok
Jy word lieflik opgemoer
Koor:

Kom ons probeer anargie
Ons is moeg vir apatie
Ons probeer anargie-ie-ie-ie
Ons soek nuwe energie ja!

Energie energie
Energie energie
Energie energie

Hier is te veel apatie X3

Woorde & musiek - Johannes Kerkorrel
Report lyrics
Eet Kreef (1990)
Sit Dit Af Tronk Liefde Ossewa Hillbrow Donker Donker Land Energie BMW Ou Ou Lied van Afrika Ry