.

Berge Nog So Blou Lyrics

Al lê die berge nog so blou.
Al lê die berge nog so blou.
Al lê die berge nog so blou.
Sy woorde sal ek steeds onthou.
Al woon my bokkie nog so ver.
Al woon my bokkie nog so ver.
Al woon my bokkie nog so ver.
Dan troos ek my aan die môrester.

Hey.
Hey.
Hey.
Hey.

Nou gaan hy weg met 'n lekker hart.
Nou gaan hy weg met 'n lekker hart.
Nou gaan hy weg met 'n lekker hart.
Hier sit ek nou in pyn en smart.
Hey.
Hey.
Hey.
Hey.

Maar die moet julle darem weet. Hey.
Maar die moet julle darem weet. Hey.
Maar die moet julle darem weet. Hey.
Sy woorde sal ek nooit vergeet.

Hey-ha
Hey.
Hey-oh-wow-wo-wow
Hey.
Al lê die berge nog so blou.
Al lê die berge nog so blou.
Al lê die berge nog so blou.
Sy woorde sal ek steeds onthou.

Hey.
Hey.
Hey.
Mmm-Hey.

Hey.
Hey.
Hey.
Mmm-Hey.
Report lyrics
Ge-trans-for-meer (1996)
Sê - Sê Europhobia Oe Die Kaap Changes Paradys Elvis Dawid Ryk Wanhoop in Die Vrystaat Snor City My Ewig Ontwykende Beminde Boogskutter Onder in My Whiskyglas Foto Ewig Jonk Berge Nog So Blou