.

Een Miljoen Woorde Lyrics

|EADGBe|
C: |-32013| eintlik 'n Cadd4
G: |320013| eintlik 'n Gadd4
Am: |-02013| eintlik 'n Am7
F: |-03213| eintlik 'n Am7#5
Verder verwys ek na C, G, Am en F.
En dis die patroon regdeur die song.
Die solo wat so paar keer in die song verskyn,
is aan die einde ingesluit.

Intro:
------
C G A F x2
Vers 1:
-----
C G
Sy sê sy sukkel om te slaap
Am F
as sy droom, as sy droom.
C G Am F
Sy sê daar's bitter baie dinge
C G Am F
wat sy nog wou doen

C G Am F

C G
Sy vra: "Is jy wakker?"
Am F
Hy sê: "Ja" en sy vra:
C G
"Sê my wat sal jy doen
Am F
met 'n miljoen...
C G Am F
een miljoen woorde?"

Koor:
-----
C
Ek sal poetry skryf
G
oor jou mond en jou lyf.
Am
Ek sal liedjies dan maak
F
en dit sing tot jy slaap

C
Vanaand soen ek jou
G
in 'n nuwe taal.
Am F
Vir ons gebore whooooo...
C G Am F
Met een miljoen woorde
C G Am F
een miljoen woorde...
Vers 2:
-----
Ek skryf jou naam
op die stam van 'n boom
Waar jy nou woon.

En ek wens ek kan jou
nog eenkeer vra:
"Hey, wat doen ons vandag?"

Koor:
-----
Ek sal poetry skryf
oor jou mond en jou lyf.
Ek sal liedjies dan maak
en dit sing tot jy slaap

Vanaand soen ek jou
in 'n nuwe taal.
Vir ons gebore whooooo...
Met een miljoen woorde

een miljoen woorde...

Ek sal poetry skryf
oor jou mond en jou lyf.
Ek sal liedjies dan maak
en dit sing tot jy slaap
Vanaand soen ek jou
in 'n nuwe taal.
Vir ons gebore whooooo...

Ek sal poetry skryf
oor jou mond en jou lyf.
Ek sal liedjies dan maak
en dit sing tot jy slaap

Vanaand soen ek jou
in 'n nuwe taal.
Vir ons gebore whooooo...
Met een miljoen woorde

een miljoen woorde...

C G
Hy sê hy sukkel om te slaap
Am F
as hy droom, as hy droom.
C
Droom van haar...

Solo: (Thanks to Kunuk for this!!!)

e:-----------------------------------|-----------------------------------|
B:-----------------------------------|-----------------------------------|
G:-----9-12----9-12----9-12----9-12--|-----9-12----9-12----9-12----9-12--|
D:--10------10------10------10-------|--10------10------10------10-------|
A:-----------------------------------|-----------------------------------|
E:-----------------------------------|-----------------------------------|

e:-----------------------------------|-----------------------------------|
B:-----------------------------------|-----------------------------------|
G:-----9-12----9-12----9-12----------|-----------------------------------|
D:--10------10------10------10-------|-----------------------------------|
A:------------------------------10---|--10--10slide12--10--8--8slide12---|
E:-----------------------------------|-----------------------------------|
Report lyrics
Gemaak In SA (2010)
Gemaak In SA Een Miljoen Woorde Trou Sommer Nou Die Jakkiebom Song Ek Weet Jy Weet Lucas Maree Medley: Victoria Baai; Droomvrou; Miljoen Bamboesbos (Boeremieks) Paspoort Huistoe Luister Na Die Radio Liefde Het Nie Woorde Nodig Nie Gebed Van Die Vreeslose met Kevin Leo Check, Check, Check Geheime Wapens Ons Beste Jare Angel met Charlize Berg Ek Is Verslaaf Op Jou Bamboesbos (Rock Mieks) Die Hoender Hitmix: Marietjie Se Liedjie; Die Hoender Song; Waar Is Jy? Maroelaboom Lucas Maree
Top Jakkie Louw Lyrics