.

Die Hoender Song Lyrics

n Hoender wat nie kekkel nie
Se eiers smaak nie lekker nie
A-hoe-la-la (hey-hey)
A-hoe-la-la (hey-hey)
So nader aan die huis
Ruik ek daai lekker vleis
A-hoe-la-la (x2)

Tamaties en uiwe
Gee die pot 'n lekker flavour
A-hoe-la-la (x2)
'n Slangetjie wat nie syl nie
Sy magie word nie vuil nie
A-hoe-la-la (x2)

'n Paddatjie wat nie kwaak nie
Haar bekkie word nie vaak nie
A-hoe-la-la (x2)
Jy bly verniet
Jy was verniet
Jy eet verniet
Gebakte eiers
Scramble eiers
A-hoe-la-la (x2)
Report lyrics
Marietjie Se Hoender (2008)
Marietjie Se Liedjie Die Hoender Song Ballade In D'mineur Kom Ons Wees Net Vriende Afrikaans Is Op Die Paal Waar Is Jy? Meeste Gees Klein Saterdag Makietie (Dans In Afrikaans) Voshaarnooi Hy Bel Jou Net As Hy Dronk Is Om Te Vergewe Die Son Skyn Deur My As Jy Vra Won't You Be There Kaapse Goema Medley Jakkie Louw Hitmix Marietjie Se Liedjie (Rock Mix)
Top Jakkie Louw Lyrics