.

Die Hysbak Song Lyrics

In die dag is ek "n valk,
in die nag is jy "n wolf
dis net die lig wat ons twee skei
na werk gaan ons saam in die hysbak ry
Jy"t jou eie kantoor,
en ek het myne
maar tussen jou en my,
lĂȘ "n duisend kosyne

Tussen die tweede en die derde vloer
wens ek hierdie hysbak breek x2
In die dag is ek "n valk,
in die nag is jy "n wolf
dis net die lig wat ons twee skei
na werk gaan ons saam in die hysbak ry

Ek wonder of jy, ook so voel oor my
le jy ook in die nag, en d*** aan my
Soos die leeu en die lam, nooit bymekaar gaan le
sal ek en jy, nooit iets kan se nie

Woorde & musiek - Murgpyp
Report lyrics
Deur Die Straights (2004)
Die Hysbak Song Bicycle Sonder Slot (Koos Kombuis) Saartjie Van Biesiesvlei Deur Die Straights (Anton Myburgh) Jantjie Pieterse Rooi Son En Tequila Valerie (Koos Kombuis) Ek En Jy Jantjie Van Die Berge Dalk 'n Boerseun Rooi Satyn Suburban Bliss Krisjan Swart Hillbrow met Theuns Jordaan (Johannes Kerkorrel)