.

Ek Weet Beter Lyrics

Hoekom sou jy sê, jy is so liberaal?
Maar die oomblik toe jou klere uit die prentjie is het jy weggekyk en toe voel jy kaal.
Het jy ook maar nie tyd vir mense wat glad nie soos jy d*** nie?
En kon jy ook nie luister na die mense daar buite, terwyl jy jou soet wyn drink nie en
Dit is mos so gerieflik hier.
En al jou besittings, is so verskriklik duur
Ek kan nie meer,
ek kan nie meer,
jou geselskap bekostig nie.

(Chorus)
Maar ek weet beter as jy
Waarheen, my hart my lei
En ek weet beter as jy
Waar ek, ware vreugde kry
En ek kan nie
dat mense soos jy,
in my pad bestaan nie want
onnodige dinge,
staan my net nie aan nie en
by the way, dis niks persoonliks nie.
Jy is tog so gepla met etiket en 'n goeie naam.
Jy behoort jou, vir jou dronkverdriet te skaam.
Die oomblik toe jy van bo af, op almal neer kon kyk,
het jy die kans met albei hande, aangegryp,
en in 'n oogwink vergeet hoe 'n ware glimlag lyk
Heeltemal gemaklik midde van jou wêreld vol pyn
(Chorus) x 2
Report lyrics