.

Verloor Myself Lyrics

Alles om my smelt in een
Wanneer ek weer sit en d*** alleen
En alles wat my pla word toegevou
en vrede begin ritmies klop
en my hart soos "n dop hou
En ek voel asof ek verewig kan wegraak in die oomblik, wegraak in die oomblik, wegraak
En Partykeer verloor ek net myself in niks nie
En partykeer Verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die reen
En alles raak weg
En alles raak weg
Ek wil in liefde verander in die lang stil aand
wanneer ek hardloop ek val deur die klanke
En ek sien niks
En ek voel net

"n duisend woorde, "n duisend woorde

En ek voel asof ek verewig kan wegraak in die oomblik, wegraak in die oomblik, wegraak

En partykeer verloor ek net myself in niks nie
En partykeer verloor ek net myself
Partykeer versmoor ek in die reen
En alles raak weg
En alles raak weg
En partykeer raak ek net weg
En partykeer verdrink ek in jou trane
Report lyrics
Revolusie, Romantiek, Ruk en Rol (2006)
Die Liedjie Oor Die Meisie (Ek Wil Jou Hê) Stormstilte Verloor Myself Geagte Meneer Die President Vrede Romantikus Jaap Vlooi Goeiemore Malverlief All I Really Care About Oor en Oor Ps!3s (Science)