.

Land Van Melk En Heuning Lyrics

Elke keer as die wolke val die reën op die grond hy't van ons geleen

Voel 'n weer soos 'n spook want jy staan aleen
In die land van melk en heuning

Jy weet ek sal vir jou 'n spoorweg lyn wil bou

Wat strek van ver uit die noorde sande

Tot in die ou karoo

Ek sal jou veilig hou

Maar wie kan ek vertrou

Jy weet ons kan nie so verloor nie

Dit is nie wat ek wil hoor nie

Elke keer as die wolke val die reën op die grond hy't van ons geleen

Voel 'n weer soos 'n spook want jy staan aleen

In die land van melk en heuning

Jy kyk vir my maar jou oë is leeg

En jou voete staan stil

Jy moet dan beweeg

Jy is afgebreek, en nou sê my waar's

Die land van melk en heuning
Daar woorde van ons gevat

En ons regte word geskenk

Daar word gedink dat wat ons oor het

Het ons gekry maar net

En daar was bloed voor gesweet

Gaan nou lewens ons eet

Moet ons nou stry vir ons eie mensereg

Dit word so gou vergeet

Elke keer as die wolke val die reën op die grond hy't van ons geleen

Voel 'n weer soos 'n spook want jy staan aleen

In die land van melk en heuning

Jy kyk vir my maar jou oë is leeg
En jou voete staan stil

Jy moet dan beweeg

Jy is afgebreek, en nou sê my waar's

Die land van melk en heuning

In die land van melk en heuning

(4x) Van die land van melk en heuning

In die land van melk en heuning

Elke keer as die wolke val die reën op die grond hy't van ons geleen

Voel 'n weer soos 'n spook want jy staan aleen

In die land van melk en heuning

Jy kyk vir my maar jou oë is leeg

En jou voete staan stil

Jy moet dan beweeg

Jy is afgebreek, en nou sê my waar's

Die land van melk en heuning
Report lyrics
Steek Die Vure Aan (2013)
Land Van Melk En Heuning Koue Voete En Warm Liefde Die Groot Trek Weer Kaap Toe Steek Die Vure Aan Ons Kyk Na Ons Mense 'Van Hings' Daai Klein-Dorpie Gevoel Tref En Trap Gebore Om Vry Te Wees Ek En My Vlerk Vroumens Huil Soos n Man Bakbeen Anties Bloubul Snor