.

Trompie Lyrics

Trompie en die boksombende
Dis blikkies, dawie, rooie en boesman die brak
Daar kom trompie en die boksombende
Met ingeduikte skoene en "n kettie in die sak
Met ingeduikte skoene en paddas in die sak
Kwaggaberg se hoofstraat ken die boksombende
Vir allerhande kattekwaad is hul al "n legende
Blikkies kou "n grassie, dawie is die slimkop
En rooie wil sy groottoon roer, maar die ander tone roer ook

Trompie en die boksombende
Dis blikkies, dawie, rooie en boesman die brak
Daar kom trompie en die boksombende
Met ingeduikte skoene en "n kettie in die sak
Met ingeduikte skoene en paddas in die sak
Kwaggaberg se kloof is die swemplek van die bende
In die fort hou hul vergadering in "n kringetjie gebuk
En dan ontlok hul dinge selfs "n glimlag by bekendes
Maar ook "n frons of twee as hul streke handuit ruk

Want trompie is "n klong met "n hemp wat ver uithang
Met kouse op sy skoene en "n vuilstreep oor die w***
Sy ondeunde oë glimlag as hy vir sy vrinne wink
En nuwe manewales word van vooraf uitgedink
Trompie en die boksombende
Dis blikkies, dawie, rooie en boesman die brak
Daar kom trompie en die boksombende
Met ingeduikte skoene en "n kettie in die sak
Met ingeduikte skoene en paddas in die sak

Solo

Trompie en die boksombende
Dis blikkies, dawie, rooie en boesman die brak
Daar kom trompie en die boksombende
Met ingeduikte skoene en "n kettie in die sak
Met ingeduikte skoene en paddas in die sak
Report lyrics
Putonnerwater (1999)
Die Seewater Is Blou Hokaai Hanoverstraat Jantjie Boy Van Die Suburbs Jy Is 'n Lady Gansbaailapa Blommetjie Gedenk Aan My Mari Van Okakanjaberg Byeboerwa Harlekyn Kruidjie-Roer-My-Nie Ta' Mossie Se Sakkie-Sakkie Boeredans Deurdruk Dag Toe (single) Om Te Breyten Tweebuffelsmeteenskootmorsdoodgeskietfontein Die Kaap Is Weer Hollands Trompie Die Mense Wat Ek Lief Het Ouma Se Warm Kombuis Antjie Somers Hartland Riviersonderend Voete Van Johannesburg Die Trein Na Pretoria Deel 2 City / Stad Putonnerwater
Top Anton Goosen Lyrics