.

Kruidjie-roer-my-nie Lyrics

Jy's 'n bondeltjie liefde.
As ons donkiekar ry.
En die stadsliggies waai.
Ver by ons verby.
Jou oë' s so mooi.
En my hart is die prooi.
My hart in die weegskaal.
Reg in my kraal.
My hart in die weegskaal,
Reg in my kraal.

Kruidjie roer my nie, hee...
Is die naam wat jou vrinne jou noem.
Maar kruidjie roer my nooit weer nie.
Is hoe ek voel as ek jou soen.

de te lettel lettel...ledi le
de te lettel lettel...ledi le

In 'n huis of paleis.
'n Pondok of 'n hok.
Met jou aan my sy.
Gaan die wêreld verby.

Liefde't sy flikkertjie flikker gegooi.
En die hart binne my.
'n Gewillige prooi.
Die hart binne in my.
'n Gewillige prooi.
Kruidjie roer my nie, hee...
Is die naam wat jou vrinne jou noem.
Maar kruidjie roer my nooit weer nie.
Is hoe ek voel as ek jou soen.

de te lettel lettel...ledi le
de te lettel lettel...ledi le

Jy's 'n bondel liefde.
As ons donkiekar ry.
En ek speel konsertina.
Vir jou en vir my.
Wat maak alles saak; waar ons twee gaan bly?
In Waterkloofrif of langs Parrafontein!
In Waterkloofrif of langs Parrafontien!

Kruidjie roer my nie.
Is die naam wat jou vrinne jou noem.
Maar kruidjie roer my nooit weer nie.
Is hoe ek voel as ek jou soen.

de te lettel lettel...ledi le
de te lettel lettel...ledi le

Kruidjie roer my nie.
Is die naam wat jou vrinne jou noem.
Maar kruidjie roer my nooit weer nie.
Is hoe ek voel as ek jou soen.

de te lettel lettel...ledi le
de te lettel lettel...ledi le
de te lettel lettel...ledi le

Follow us: @Afr_Lirieke on Twitter | AfrLirieke on Facebook
Report lyrics
Riviersonderend (1993)
Kruidjie-roer-my-nie Waterblommetjies Boy van die Suburbs Blommetjie gedenk aan my Begrafnistyd op Zeerust Josie-Josie 'n Brief vir Simone Boude / Anna Jordaan Stellenbosch se Nonnatjie Potjiekos Pas Getroud Klein Bietjie Wyn Silver de Lange Magalies O Magaliesberg Geelperskereën Winde van Verandering Kalbassies Moya Gatvol Come to London Dancer
Top Anton Goosen Lyrics