.

Honger hart Lyrics

Laat my staan in die reen en wag vir n laaste slag op jou
Laat my staan in die reen vir jou
Ek sal wag deur die donker uur deur die winter van my woorde en deur die stiltes van die vuur
Ek het gekom om jou te soek want jy roep na my
En as ek weet waar jy is sal soldate my nie weg hou nie
Met n honger hart sal ek voor jou staan as die kaarte val en wys waar ek jou kry
Met n honger hart het ek jou kom haal toe die paaie my al maal na jou toe lei
Dis net jy in die bloukring droom van my
Dit is net jy in die spieelbeeld deel van my

In jou oe le die stil verhaal in n taal wat ek verstaan daar in die kyk en die weet van jou oe
Ek sal staan deur die storm weer met die dors hier binne my net voor ek loop vat ek jou saam
Ek sal jou soek tot ek jou kry want jy vra na my
En al krag wat my sal keer is die van die donderweer
Met n honger hart sal ek voor jou staan as die kaarte val en wys waar ek jou kry
Met n honger hart het ek jou kom haal toe die paaie my al maal na jou toe lei
Dis net jy in die bloukring droom van my
Dit is net jy in die spieelbeeld deel van my

Elke keer deur skadus van gesigte kyk ek na jou daars duisend geheime en raaisels na bo
Met n honger hart sal ek voor jou staan as die kaarte val en wys waar ek jou kry
Met n honger hart het ek jou kom haal toe die paaie my al maal na jou toe lei
Dis net jy in die bloukring droom van my
Dit is net jy in die spieelbeeld deel van my
Report lyrics
Roeper (2012)
Honger hart Sal jy bly Deur die winters Hartseer vir die reen Jasmyn Katryn By jou Roeper van my hart Op soek na jou Bitterbessie dagbreek Ek wil weet Net voor die storm kom Wie se kind is jy Soos bloed Bloutrein Rugby hart