.

Jesu Lyrics

Jesu, Jesu, Oorstroom my met liefde
Dat ek mag lewe, om net soos U te wees (2x)

Êrens in strate van stof,
Êrens in stede van klip
Hy het by mense van klei, kom woon
Lig het me donker kom praat,
sondaar en redder was saam
Verlore verdwaal het ontmoet, met hoop
Krissis verkrummel deur krag,
leuen deur die waarheid oorwin
Stukkende mense het Hy, verbind
Ek sal my lewe ook bring,
Ek sal kom buig voor my Heer
En aan Sy voete sal rus, my vind
As U my red, is ek vry
Rig U my op, sal ek leef
Raak met U hand aan die stof, in my
Report lyrics
Hit Liedjies (2002)
Houtkruis Dan Moet Ek Glo Sê die Engeleliedjie Ek Is Hier Fixing People Vuurliedjie Opstaanliedjie Kersfeesliedjie Moenie-worry-gospelliedjie Varkieliedjie Suur Tier Kerkraadrap Asemliedjie Corner Store Genadeliedjie Popoliedjie Psalmternatieweliedjie Vleesliedjie Houghtonliedjie Woordeliedjie Seerkryliedjie Jesu Kind Words Moerbeiboerliedjie Nuwe Wynsak Eli Lama Sabagtani Vlugplek Slapgesluimerliedjie Nagmaal Houkruis (2003 verwerking) Houtkruis (reprise)