.

Houtkruis Lyrics

Koor:
Daar was 'n houtkruis
My Jesus aan 'n houtkruis vageslaan
Ja daar was 'n houtkruis
En daarom sal ek sing
Ek onthou vir Dawid,
Voor die ark het hy gedans en sing
Maar na die kruis van Jesus,
Hoe sal ons kan hande vou en juig
Wie sal my stilmaak
Wie sal my kitaar se snaar afbreek
Wie sal my kan doodmaak
As my voete in dans wil, wil breek

Ek vra nie hoe jy voel nie
As gevoelens hoegenaamd besluite raak
Dan was daar nooit die kruis nie
Toe die spykers deur die bloed daardie Houtkruis kraak
Report lyrics
Hit Liedjies (2002)
Houtkruis Dan Moet Ek Glo SĂȘ die Engeleliedjie Ek Is Hier Fixing People Vuurliedjie Opstaanliedjie Kersfeesliedjie Moenie-worry-gospelliedjie Varkieliedjie Suur Tier Kerkraadrap Asemliedjie Corner Store Genadeliedjie Popoliedjie Psalmternatieweliedjie Vleesliedjie Houghtonliedjie Woordeliedjie Seerkryliedjie Jesu Kind Words Moerbeiboerliedjie Nuwe Wynsak Eli Lama Sabagtani Vlugplek Slapgesluimerliedjie Nagmaal Houkruis (2003 verwerking) Houtkruis (reprise)