.

Die Idee Van Lyrics

redelik lank te vergeet
vergeet wat was belangrik
nou iewers is ek om mooi te d*** eks onhafhanlik van
gemiddelde aktiwiteite
ek trek alles terug
ek gee alles maar dis te min
hou op troos jy vryf dit in
eks verloof aan die idee van
regverdige integriteit
wees eerlik
ek kan dit vat
ek d*** ek kan
eks voorbereid
so maak jou punt en ons kan 'n oplossing kry

die gevolgtrekking
ekt agterna besef
is 'n teken of 'n straf
ek hoop dis 'n straf
ek hoop dis 'n straf
Report lyrics
Net Om Die Geraas in Te Asem (2008)
Net Om Die Geraas in Te Neem My Gedig Die Idee Van Vir Wat Dit Werd Is M.A.W. Sindikaat Veilig Onbreekbare Ruite Bedreig Sigaret Lafaard Die Here Weet Sing My Net Aan Die Slaap
Top éF-éL Lyrics