.

Kakstraat Lyrics

hier sit ek al weer in kakstraat
alles lyk tog so bekend
ek ken elke mens hier persoonlik
ek ken elke kraak in die s****t
hier sit ek al weer in kakstraat
die plek wat ek so verpes
en ek kan dit net nie ignoreer nie
hierdie is 'n baie swak adres
hier sit ek al weer in kakstraat
arm, deurmekaar en broos
ek soek tevergeefs na 'n uitsig
en dit maak my moedeloos

so welkom welkom hier in kakstraat
at least kan ons nog kla en kakpraat
want alles is tydelik, alles vergaan
maar die goeie ou kakstraat
hou aan en hou aan
en bly staan tot in ewigheid aan
Report lyrics