.

Jy Walg My Lyrics

jy walg my
jy walg my
jy gaan my nog laat kots
fok alles op en wragtig
swel jy nog van trots
jy walg my
meer leuens as pinocchio
adam & eva, die appel en die slang
die selfaangestelde super-helde
gaan ons almal red van ondergang

die kabel gaan smelt
iets trek heeltyd heeltemal te veel krag
kry vir jou 'n koue skouer
ek is sat gedra aan jou fokken vrag
kraai koning van die mishoop
jakkals-prys-sy-eie-stert
narcissus sak sy kop in skaamte
jy's op die ou end fokol werd

jy walg my
jy walg my
jy gaan my nog laat kots
fok alles op en wragtig
swel jy nog van trots
jy walg my
getalle getalle getalle

sot
Report lyrics