.

Partykeer Lyrics

Al het ek jou verloor.
Asof ek jou kon hou.
Is jy bedoel vir my, terwyl jy net soos mis voor die oggend son.
Verdwyn.
En hoe gaan ons kan wen?
Wanneer die einde kom.
Hoe kan ek vergeet, die eerste dag toe jy, jou hande uithou vir my?
Is verby.

Partykeer breek jou hart en, partykeer breek jou vlerke.
Partykeer gly jou hand en, sny jy dieper as wat jy wou.
Partykeer werk dit uit en, partykeer breek jy alles.
Party goed praat jy uit en, partykeer bly jy stil.

Instrumenteel
Ons paaie het verdeel.
En wat doen ons dan nou?
Daai eerste kinderliefde, waar ek gevoel het en nou, voel nog steeds vir jou.
Vir jou.

Al is jy elders nou.
Is ons nog steeds net ek.
Jy is nogsteeds alles, alles van my jy is, steeds in elke plek.
In elke plek.
Partykeer breek jou hart en, partykeer breek jou vlerke.
Partykeer gly jou hand en, sny jy dieper as wat jy wou.
Partykeer werk dit uit en, partykeer breek jy alles.
Party goed praat jy uit en, partykeer bly jy stil.

Al het ek jou verloor.
Asof ek jou kon hou.
Is jy bedoel vir my, terwyl jy net soos mis voor die oggend son.
Verdwyn.

Verdwyn.
Report lyrics
2012 'n Dekade Plus Twee Van Afrikaanse Treffers, Volume 4 (2012)
Hemel of Tafelberg Julia Net Oor Jou Jantjie Pieterse Sjoe Eindeloos Deur Jou Vingers Val Halley Se Komeet Jessica Sewe Soene Groen Trui Jou Skaduwee Waar Victoria Baai Droomverlore Vlug 101 Stupid Liedjie Bicycle Sonder Slot Diep Spore 3 Susters Van Drie Susters Bring Jou Hart Papsopwinterwaternat Die Lekker Ou Wals My Hele Hart Ek Onthou Liefling Moet My Nie Los Nie Spore in Die Lug Ek Val Vir Jou Vat My Hoër Krisjan Swart Partykeer Engel Blomme Op My Skape Verf 30 Dae in Die Somer Mamma Pappa Vasgevang in My Liefdesoldaat Dit Is My Lewe Fototjie