.

Sprokie vir 'n Stadskind Lyrics

Inleiding

As, die reën van stof, en roet verby is.
En, die rook verdwyn.
Sal, daar in die sterrelose hemel.
"n Neonboog verskyn.
En kyk, maar goed.
Want as jy hom vind.
Vertel ek vir jou, "n sprokie, my kind.
Van "n, skatkis met, ou kettings gebind.
Aan die neonboog, se punt.

Volg, hom elke nag oor swart riviere.
Oor kranse van, beton.
As, jy aanhou stap, tienduisend ure.
Sal jy dalk daar kom.
Maar hier moet jy, jou nimmer laat bind.
Want so lui die ou, ou sprokie, my kind.
As jy, geluk, en vrede, wil vind.
Soek, die neonboog se punt.

Volg, hom elke nag, oor swart riviere.
Kyk nie eenmaal om.
Dalk, vind jy die land, van blou saffiere.
En dalk, "n brokkie son.
Instrumenteel

Dalk, vind jy die land, van blou saffiere.
En dalk, "n brokkie son.

Ook gesing deur Mathys Roets/Karla du Plessis

Musiek en lirieke deur Koos du Plessis - Uitgewer Incline House
Report lyrics
Kouevuur (2009)
Kouevuur Kinders van die Wind Môreliedjie Onthou jy nog Sprokie vir 'n Stadskind Jantjie van die Berge Skielik is jy vry Op die pa na Nooitgedacht Skimme As almal vêr is Herbergier Vermiste Mense Swerwers Skadu's teen die Muur Groet sonder Woorde Molberge Gebed