.

My Vissermanvriend Se Pa Lyrics

Ek sing 'n liedjie sonder fancy woorde
Oor 'n oom wat ek nooit ooit sal vergeet nie
Hierdie woorde maak 'n prentjie
Van 'n oom wat van sleg dinge niks wou weet nie
En as ek aan hom d***, dan word ek stil
En ek verlang weer na my vissermanvriend se pa
Koor:
As die son sak en die wind gaan le^
En die bote kies koers na die waters
Dan d*** ek terug aan my vissermanvriend se pa
Met sy vellies en sy kniebroek maak hy grappies
En die waarhede op die punt van sy tong
Laat my besef hy was 'n pa vir ons almal
Elke diertjie, elke voeltjie het 'n doel in sy bestaan
Dis ook vir 'n slegte vrou
Dis die laaste woorde
Van 'n oom wat nooit wou afbreek maar wou bou
En as ek aan hom d***, dan word ek stil
En ek verlang weer na my vissermanvriend se pa

Koor:
Woorde & musiek - Onbekend
Report lyrics