.

Soos Dinamiet Lyrics

Elke pad wat ek vat
Bring my net terug tot by jou
Elke keer as ek slaap
Droom ek hoe ek jou vashou
Al wat ek wil hê
Is vir altyd by jou
Ek wil hê dit moet jy wees
Wat hier styf teen my lê
Ek wil elke dag lewe
Net om vir jou te sê
Jy't my hart gesteel
Jy's alles wat ek wil hê

Soos dinamiet ontplof jou liefde
binne in my
Hou net aan moenie ophou nie
dis lekker
En jy doen wat jy doen as jy my
lippe soen
En jy weet wat doen jou soene
aan my

Dinamiet ontplof daar nog
'n stukkie in my
Moenie ophou nie stop nie dis te
lekker
En jy doen wat jy doen as jy my
lippe soen
En jy weet wat doen jou soene
aan my

Die eerste aand saam met jou
Sal ek nooit kan vergeet
Ek was asemloos
En ek het dadelik geweet
Jy's vir my bedoel
Op jou merke gereed
Elke pad wat ek vat
Bring my net terug tot by jou
Elke keer as ek slaap
Droom ek hoe ek jou vashou
Al wat ek wil hê
Is vir altyd by jou

Soos dinamiet ontplof jou liefde
binne in my
Hou net aan moenie ophou nie
dis lekker
En jy doen wat jy doen as jy my
lippe soen
En jy weet wat doen jou soene
aan my

Dinamiet ontplof daar nog
'n stukkie in my
Moenie ophou nie stop nie dis te
lekker
En jy doen wat jy doen as jy my
lippe soen
En jy weet wat doen jou soene
aan my
Nou loop ons in die strate en sing
vir mekaar
nananana
Jy's die beste ding wat met my
kon gebeur
nanana ohohoh

Soos dinamiet ontplof jou liefde
binne in my
Hou net aan moenie ophou nie
dis lekker
En jy doen wat jy doen as jy my
lippe soen
En jy weet wat doen jou soene
aan my

Dinamiet ontplof daar nog
'n stukkie in my
Moenie ophou nie stop nie dis te
lekker
En jy doen wat jy doen as jy my
lippe soen
En jy weet wat doen jou soene
aan my

Soos dinamiet ontplof daar nog
'n stukkie in my
Report lyrics