.

Generaal Lyrics

Generaal, Generaal ek kom jou dogter haal.
My perd is opgesaal hier kom die man van staal.
Generaal!
Sy kon my gedagtes lees, 'n storie van 'n oorlog wat vandag begin.
Nooit sal ek daai dag vergeet het dadelik geweet.
Ons gaan mekaar mos opvreet.

Dis finaal!

Dis finaal!

Generaal, Generaal ek kom jou dogter haal.
My perd is opgesaal hier kom die man van staal.
Generaal, Generaal ek kom jou dogter haal.
Ek weet dis radikaal, maar sy's fenomenaal.
Generaal.

Generaal!

Sy het my gesalueer, ek kon myself nie keer nie my hart is beseer.
pappa se geweer is oorgelaai en ek sou nooit kon raai dit sou gebeur nie.
Dis finaal!

Dis finaal!

Generaal, Generaal ek kom jou dogter haal.
My perd is opgesaal hier kom die man van staal.
Generaal, Generaal ek kom jou dogter haal.
Ek weet dis radikaal, maar sy's fenomenaal.
Generaal!

Generaal!
Bomme ontplof hier binne my en sy het haar visier op my ek waai 'n wit vlag ek gee oor.
Generaal ek het my hart verloor.

Generaal, Generaal ek kom jou dogter haal.
My perd is opgesaal hier kom die man van staal.
Generaal, Generaal ek kom jou dogter haal.
Ek weet dis radikaal, maar sy's fenomenaal.
Generaal!

Generaal!
Oh-ho.

Report lyrics
'n Spesiale Aand Met Nicholis Louw (2013)